Dr Louis Greeff oor wurms
- Written by WRSA
Tydens die inligtingsdae wat gedurende Oktober en November by Thabazimbi en Ellisras gehou was, het dr Louis Greeff 'n baie insiggewende voordrag oor wurms gedoen. Bywoners het sy aanbieding waardevol gevind en gevra dat sy volledige voorlegging beskikbaar gemaak moet word. Klik hier vir dr Greeff se aanbieding oor wurms.

Commercial wildlife ranching’s contribution to a resource efficient, low carbon, pro-employment green economy is possibly hugely underestimated and definitely underdeveloped.
Die 88 duisend hektaar wat laat verlede jaar van Thabazimbi tot in Vaalwater afgebrand het, het ons weer bewus gemaak van die geweldige ekonomiese maar beslis ook emosionele skade wat dit tot gevolg gehad het. Ons simpatie lê by al die boere wat soveel skade gely het. Ons storie is maar ’n druppel in ’n groot emmer.