Beste WRSA-lede, {See English below}
Help asseblief die Noord-Wes Universiteit met hulle navorsing deur die opname te voltooi (skakel hier onder). Die doel van die navorsing is om die gereedheid van die wildbedryf te bepaal vir heropening na die COVID-19 grendeltyd.
Die uitslag van die navorsing sal WRSA ook help om ingelig te wees oor wildboere se staat van gereedheid en om enige moontlike versperrings of uitdagings te bepaal wat ons dan kan aanspreek.
Die opname neem ongeveer 10 minute om te voltooi. Sluitingsdatum is 30 Junie.
https://forms.gle/KLfvp4EL9ttG2aEE6
Baie dankie!
Groete,
00—00—00
Dear WRSA members,
Please assist the North-West University with their research by completing a survey (link below). The aim of the research is to determine the private wildlife industry preparedness for re-opening after COVID-19 lockdown.
The outcome of the research will also assist WRSA to be informed of wildlife ranchers’ state of readiness and to identify any possible hurdles or challenges, which we could then try to address.
The survey will take approximately 10 minutes to complete. Closing date is 30 June.
https://forms.gle/KLfvp4EL9ttG2aEE6
Thank you very much!
Regards,