WRDigiMAG IS HERE!

VIEW WRDigiMAG Beste WRSA-lid, WRSA se 5-jaar kontrak met MLP Media om WR Magazine te publiseer, verstryk die einde van vanjaar. MLP Media is tans besig met die voorbereiding van die laaste uitgawe van WR Magazine wat teen die einde van Desember op die rakke behoort te wees. Die WRSA Raad bedank die hele MLP…