24 April | Covid-19 Communication

Goeiemore almal, (PLEASE SEE ENGLISH BELOW) Baie dankie vir die oorweldigende ondersteuning om die vraelys in te vul oor die impak van COVID-19 op wildboerdery. Ons het vroeg vanoggend alreeds meer as 300 terug ontvang. Dit blyk asof, wanneer mense die vraelys vanaf sommige selfone probeer invul, hulle nie die opsie het om dit in…

April 23 | Survey: Effect of COVID-19 on wildlife ranching industry

https://forms.gle/kdz1Gh7KXEw6CVBS7 Good afternoon dear South African wildlife ranchers, [Lees asb Afrikaans hier onder] WRSA developed a survey to determine the effect of COVID-19 on the South African wildlife ranching industry. The information will be shared with provincial and national authorities to take note of, should they consider recovery plans for the wildlife industry.  We would…

22 April | WRSA se reaksie op die versoek vir ‘n verbod op die eet van wildsvleis

Die Redakteurs Beeld: Mnr Barnard Beukman Volksblad: Mnr Gert Coetzee Netwerk24: Me Henriëtte Loubser Menere Beukman en Coetzee en Me Loubser, WILDSVLEIS IS GESOND: GENIET DIT! WRSA spreek hiermee sy misnoeë uit met die feit dat ons organisasie, as verteenwoordigers van wildboere (dus produsente van wildsvleis) nie genader is vir enige insette in die artikel…