7 April: TERS Benefits: What you need to know

Beste WRSA-lid, [Read English below] WRSA dra deurentyd die wildboer se belange op die hart en daarom deel ons graag inligting met u wat u kan gebruik om omstandighede vir almal te vergemaklik. Voordele is vir u beskikbaar, onderworpe aan die gestelde vereistes. Kliek op https://www.businessforsa.org/c-19-ters-benefit-what-you-need-to-know/ om meer te wete te kom van die C-19TERS-voordeel…