24 April | Covid-19 Communication

Goeiemore almal, (PLEASE SEE ENGLISH BELOW) Baie dankie vir die oorweldigende ondersteuning om die vraelys in te vul oor die impak van COVID-19 op wildboerdery. Ons het vroeg vanoggend alreeds meer as 300 terug ontvang. Dit blyk asof, wanneer mense die vraelys vanaf sommige selfone probeer invul, hulle nie die opsie het om dit in…