2 July 2020 | SLUITING VAN WRSA KANTORE, PRONTUIT TV PROGRAM, TOERISME DIREKTIEWE, EN WRSA KONFERENSIE UITGESTEL TOT 2021 // CLOSING OF WRSA OFFICES, PRONTUIT TV PROGRAM, TOURISM DIRECTIONS AND WRSA CONFERENCE POSTPONED TO 2021

Goeiedag WRSA lede, (Please see English below) WRSA kantoor sluit weer tot verdere kennisgewing In die lig van die drastiese styging in COVID-19 gevalle het ons besluit om vir eers weer die WRSA kantore te sluit. Personeel sal weer, soos gedurende April tot middel Junie, van die huis af werk en sal beskikbaar wees om…