6 June | BUFFALO TESTING IN THE NORTHERN CAPE / WRSA COMMENTS TO THE HIGH LEVEL PANEL / PIG PERMIT BOOKS – BUFFELTOETSING IN DIE NOORD-KAAP / WRSA SE KOMMENTAAR NA DIE HOE VLAK PANEEL / VARKPERMITBOEKE

Goeiedag WRSA-lede, [Read English below] BUFFELTOETSING IN DIE NOORD-KAAP PROVINSIE WORD NOU TOEGELAATNadat ons verneem het dat buffelboere in die Noord-Kaap nog nie hul buffels kon laat toets nie, het WRSA op 18 Junie ‘n skriftelike versoek aan drs Shumba, Letsie en Gayakaya gestuur om dringend daaraan aandag te gee.Na verdere kommunikasie, het ons vanoggend…

WRDigiMAG IS HERE!

VIEW WRDigiMAG Beste WRSA-lid, WRSA se 5-jaar kontrak met MLP Media om WR Magazine te publiseer, verstryk die einde van vanjaar. MLP Media is tans besig met die voorbereiding van die laaste uitgawe van WR Magazine wat teen die einde van Desember op die rakke behoort te wees. Die WRSA Raad bedank die hele MLP…

22-10-19 | CONGRATULATIONS ON APPOINTMENT / GELUK MET AANSTELLING: MR TEBOGO MOGASHOA

Beste WRSA lede, // Dear WRSA members, Congratulations to our president, Mr Tebogo Mogashoa, with his appointment as member of Minister Creecy’s advisory committee. Full press release from the department, below: Baie geluk aan ons president, mnr. Tebogo Mogashoa, met sy aanstelling as lid van Minister Creecy se advieskomitee. Die volledige departementele mediaverklaring is hieronder:…

WRSA is diligently arranging the 2019 conference. We are very exited about the topics that will be discussed.

UP YOUR GAME – WRSA CONFERENCE 2019 SATURDAY, 6 APRIL CSIR INTERNATIONAL CONVENTION CENTRE, MEIRING NAUDÉ STREET, LYNNWOOD, PRETORIA WRSA is diligently arranging the 2019 conference. We are very exited about the topics that will be discussed. We will look at the economy. Not only South Africa’s economy and where we find ourselves in the…