WRSA KONDIG 2014 SE TOPWILDBOERE AAN

Pieter Lamprecht van Crown Breeders is aangewys as Wildboer van die Jaar 2014 tydens Wildlife Ranching South Africa (WRSA) se glansryke jaarlikse toekenningseremonie wat op Saterdag 14 Maart by Sun City plaasgevind het.

Details