Good day WRSA members, [Lees Afrikaans onder]
Attached hereto is the latest updated Directive regarding game drive vehicles, issued by the Department of Transport, allowing game drive vehicles to transport 100% of a vehicle’s licensed capacity.
WRSA appreciates AgriSA’s support to obtain a definite answer from the Minister in this regard.
Kind regards,
000—000—000
Goeiedag WRSA-lede,
Aangeheg is die nuutste opgedateerde riglyne, uitgereik deur die departement van vervoer, wat wildbesigtingsvoertuie toelaat om 100% van die gelisensieerde kapasiteit van ‘n voertuig te dra.
WRSA waardeer AgriSA se ondersteuning om die minister se uitsluitsel hieroor te verkry.
Vriendelike groete,